BOSVELDSIG

Verskeie mediese dienste is beskikbaar op Nylstroom

Mediese dokters, privaat ambulansdienste, homopate, radioloë, verskeie fisioterapeute, verskeie tandartse asook tandheelkundige laboratoriums, oogkundiges, oudioloë, besoekende dokters, spesialiste en ander mediese kundiges besoek Nylstroom op gereelde basis. Ander dienste sluit ook o.a. scio-kliniek, privaat susters vir tuisversorging en diabetes fasiliteerders in.

Naaste privaat hospitaal is St.Vincent in Warmbad. 25 km vanaf Nylstroom.